Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Die Minuut vat vakansie

    Van vanoggend af vat ek eers ʼn Minuut-vakansie vir so twee tot drie weke. Ek gaan die ruskans gebruik om weer te dink oor die maniere waarop ek my liefde vir die verduidelik van die Ekonomie met mense kan deel. Dankie vir almal wat luister.

    2 min
  • What does May's inflation number mean?

    May's consumer price inflation rate was announced yesterday and it is at its highest level in more than two years. Inflation rose from 4.4% in April to 5.2% in May.

    Does this high inflation rate above the mean of the Reserve Bank's target band imply that interest rates should rise soon? The short answer is no.

    2 min
  • Wat Meimaand se inflasiesyfer beteken

    Meimaand se verbruikersprysinflasiekoers is gister aangekondig en dit is op die hoogste vlak in meer as twee jaar. Inflasie het gestyg vanaf 4,4% in April tot 5,2% in Meimaand.

    Beteken hierdie hoë inflasiekoers bo-kant die middelpunt van die Reserwebank se teikenband dat rentekoerse binnekort moet verhoog? Die kort antwoord is nee.

    2 min
  • Pollution and taxes

    Economists call the pollution associated with the production of goods and services a negative externality. A European Union proposal to levy a carbon border tax adjustment on the goods that they import is another good reason for South Africa to invest heavily in renewable energy.

    2 min
  • Besoedeling en belasting

    Ekonome noem die besoedeling wat met die produksie van goedere en dienste gepaard gaan ʼn negatiewe eksternaliteit. 'n Europese Unie voorstel vir 'n koolstofbelasting op goedere wat hulle invoer is nog 'n goeie argument vir Suid-Afrika om groot te gaan met hernubare energie.

    2 min
  • Inflation in South Africa

    We concluded last week with a story about rising inflation in the US and its impact on emerging markets. This week, South Africa's consumer price inflation figure for May will be announced and economists expect that it will also show an increase.

    2 min