Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
March 11, 2022VSA inflasie en rentekoerseVoor almal bekommerd geraak het oor die oorlog tussen Rusland Oekraine en die impak op die Suid-Afrikaanse ekonomie, was ons bekommerd oor inflasie in die VSA. Hulle Februarie VPI syfers is gister bekend gemaak en ons moet steeds bekommerd wees.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
March 11, 2022U.S. inflation and interest ratesBefore we were worried about the war between Russia and Ukraine and the impact that it has on the SA economy, we were worried about inflation in the US. Their February CPI inflation numbers were published yesterday and we should still be worried.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
March 10, 2022Wanneer infrastruktuur saak maakEen van Suid-Afrika se ligpunte uit die oorlog in die Oekraïne is dat die pryse van die minerale wat ons uitvoer, die hoogte ingeskiet het. Nou is die uitdaging om die geleentheid te benut. ʼn Onlangse berig in Business Day verduidelik hoe Transnet die ekonomie terug hou.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
March 10, 2022When infrastructure mattersOne of the few straws of hope that the South African economy can clutch at is that the war in Ukraine has caused the prices of the minerals we export to skyrocket. Our challenge is to seize the opportunity. A recent report in Business Day explains how Transnet is holding back the economy.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
March 09, 2022Ekonomiese groeisyfersStatistieke Suid-Afrika het gister die vierde kwartaal van 2021 se bruto binnelandse produksyfers bekend gemaak. Die ekonomie het met 1,2% gegroei in die vierde kwartaal en met 4,9% vir die jaar as geheel. Ongelukkig kan die oorlog in die Oekraine is ʼn terugslag wees vir die herstel van die Suid-Afrikaanse ekonomie.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Besigheidskool....more3minPlay
March 09, 2022Economic growth numbersYesterday Statistics South Africa announced the fourth quarter of 2021's gross domestic product figures. The economy grew by 1.2% in the fourth quarter and by 4.9% for the year as a whole. Unfortunately, the war in Ukraine may prove to be a setback for the recovery of the South African economy.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more3minPlay
March 08, 2022BBP syfers en rentekoersverwagtingeLater vandag maak Statistieke Suid-Afrika die bruto binnelandse produk data bekend vir die vierdie kwartaal van 2021. Die waarde van produksie en hoe vinnig die ekonomie verlede jaar gegroei het maak vir ʼn paar redes saak: ons wil weet of die ekonomie al herstel het van die terugslag van die Covid-19 pandemie en inperking; al die belangrike syfers, soos die begrotingtekort en staatskuld word uitgedruk in terme van BBP; en dit sê ook iets oor hierdie jaar se groei momentum.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
March 08, 2022GDP numbers and interest rate expactationsLater today, Statistics South Africa releases the gross domestic product data for the fourth quarter of 2021. The value of production and how fast the economy grew last year matters for a number of reasons: we want to know if the economy has recovered from the setback of the Covid-19 pandemic and lockdown; all the important figures, such as the budget deficit and government debt are expressed in terms of GDP; and it also says something about this year's growth momentum.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
March 07, 2022Kom ons verminder binnelandse onsekerhedeNa ʼn week wat ons bekommerd was oor die impak wat Rusland se inval op die Oekraïne in die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan hê, het ek berigte gelees wat mens net weer herhinner aan ons binnelandse uitdagings.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
March 07, 2022Let's reduce the local uncertaintiesAfter a week of worrying about the impact Russia's invasion of Ukraine has on the South African economy, I read a few reports that remind one of our domestic challenges.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.