Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Hoe bestee jy 'n meevaller?

    Die regering gaan na verwagting R200 miljard meer belasting invorder as waarvoor hulle begroot het. Dit was maklik om fiskale dissipline toe te pas toe daar nie geld was nie, maar nou gaan dit moeilik wees om nee te sê.

    2 min
  • How do you spend a windfall?

    The government is expected to collect R200bn more in taxes than they budgeted for. It was easy to pursue fiscal discipline when there was no money, but now it is going to be difficult to say no.

    2 min
  • Veranderinge aan die VPI mandjie

    Statistieke Suid-Afrika het Maandag aangekondig dat die Verbruikersprysindeks se mandjie van goedere en dienste aangepas word. Die mandjie waarvan die pryse dopgehou word om die inflasiekoers te bereken moet die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding se besteding verteenwoordig. Dit verander natuurlik oor tyd soos wat smake en produkte verander en dan moet die mandjie ook aangepas word. Dit gebeur so elke 5 jaar.

    2 min
  • The CPI basket changes

    Statistics South Africa announced on Monday that the basket of goods and services for the Consumer Price Index has been adjusted. The basket whose prices are tracked to calculate the inflation rate should represent the average South African household's spending. Of course, this changes over time as tastes and products change and then the basket also needs to be adjusted. It happens every 5 years.

    2 min
  • Brandstofpryse styg al weer

    In Januariemaand het die Brent ru-olieprys gestyg van ongeveer $78 per vat tot $89 gister. Vandag se verhoging kon nog meer gewees het maar die effek van die die hoër olie-prys is tot ‘n mate teengewerk deur ‘n sterker rand-dollar wisselkoers in Januarie.

    2 min
  • The fuel price is rising again

    In January, the Brent crude oil price rose from about $78 a barrel to $89 yesterday. Today's increase could have been even more, but the effect of the higher oil price was to some extent offset by a stronger rand-dollar exchange rate in January.

    2 min
  • Die week se aanwysers

    Hierdie week is die ekonomiese nuus oorheers deur die Reserwebank se repokoersbesluit. Die is toe gister met 25 basispunte verhoog tot 4%. Die primakoers is nou 7,5%. Maar daar was ook ʼn paar ander belangrike aanwysers om te rapporteer: PPI, inflasieverwagtinge, die take-home pay indeks.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners