Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Die voorbeelde van beleidsonsekerheid

    ʼn Risiko kan gemeet en bestuur word, maar wanneer ʼn situasie uniek is, en die uitkoms van gebeure is onvoorspelbaar, veroorsaak dit onsekerheid. Beleidsonsekerheid is wanneer ekonomiese besluitnemers onseker is oor die gevolge van regeringsbeleid. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Ongelukkig is daar weekliks voorbeelde van beleidsonsekerheid in Suid-Afrika.

    3 min
  • Policy uncertainty looms large

    Risk can be measured and managed, but when a situation is unique, and the outcome of events is unpredictable, it causes uncertainty. Policy uncertainty is when economic decision-makers are uncertain about the consequences of government policy. Research shows that it causes investment to be delayed and dampens economic growth. Unfortunately, there are weekly examples of policy uncertainty in South Africa.

    3 min
  • Hersiening van BBP

    Die Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei en die basis vir al daardie belangrike verhoudinge, soos staatskuld tot BBP. Een keer elke vyf jaar word die BBP hersien en dit is groot nuus.

    3 min
  • GDP revised

    The Gross Domestic Product is the one indicator that economists talk about the most. It is the measure of economic growth and the basis for all those important ratios, such as government debt to GDP. Once every five years, the GDP is revised and that is big news.

    3 min
  • Werkloosheid in die tweede kwartaal

    Suid-Afrika se werkloosheidskoers het ʼn nuwe hoogtepunt bereik van 34,4%. In die tweede kwartaal het die aantal mense wat in die formele nie-landbou sektor indiensgeneem is met 375 000 afgeneem.

    Lees ook my blog post oor werkloosheid.

    2 min
  • Hierdie week in die ekonomie

    Hierdie week is daar twee belangrike stukkies ekonomiese nuus om ʼn oog op te hou. Een is die werkloosheidskoers in die tweede kwartaal volgens die arbeidsmagopname, die ander is die 5-jaarlikse hersiening van die Bruto Binnelandse Produk.

    2 min
  • This week's economics news

    This week there are two important pieces of economic news to keep an eye on. One is the unemployment rate in the second quarter according to the Labor Force Survey, the other is the 5-yearly review of the Gross Domestic Product.

    2 min
  • Krimpflasie

    Krimpflasie is nie ʼn woord wat jy in ʼn Ekonomie handboek sal kry nie. Dit beteken ook nie dat pryse daal nie, dit is deflasie. Krimpflasie is wanneer die prys dieselfde bly, of selfs styg, maar die gewig of volume van die produk krimp.

    Lees die NPR storie.

    Kyk by Mouseprint.org.

    2 min
  • Shrinkflation

    Shrinkflation is not a word you will find in an Economics textbook. Nor does it mean that prices are falling, that is deflation. Shrinkflation is when the price stays the same, or even increases, but the weight or volume of the product shrinks.

    Read the NPR story.

    Check out Mouseprint.org

    2 min