Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
March 05, 2021Betaal is die wet van TransvaalDie afgelope week het die SABC aangevoer dat TV lisensies vervang moet word deur ʼn heffing op alle huishoudings om te betaal vir die openbare uitsaaiwese. Die Gauteng provinsiale owerheid het gesê dit is nie reg dat die provinsie se inwoners e-tol moet betaal vir hulle snelweë nie. In albei gevalle is die saak uitgemaak dat die tv en radio-uitsendings en die snelweë sogenaamde openbare goedere is, maar is dit die geval?...more3minPlay
March 04, 2021The economics of obesityMarch 4th is World Obesity Day when the focus is on educating people about over-weight and obesity, addressing its causes, and building a healthier future together. You may be wondering, what does this have to do with The Economics Minute and the answer is, quite a lot....more3minPlay
March 04, 2021Die ekonomie van vetsugDie 4de Maart is wêreldvetsugdag wanneer daar gefokus word om mense in te lig oor oorgewig en vetsug, om die oorsake daarvan aan te spreek, en om saam ʼn meer gesonde toekoms te bou. Jy wonder dalk, wat het dit met Die Ekonomie Minuut te doen en die antwoord is, sommer baie....more3minPlay
March 03, 2021Economic indicatorsDiverse indicators of the state of the economy were announced this week. Listen here to learn more about the purchasing managers' index, vehicle sales and fuel price....more2minPlay
March 03, 2021Ekonomiese aanwysersUiteenlopende aanwysers van die stand van die ekonomie is hierdie week bekend gemaak. Luister hier om meer te leer van die aankopebestuurdersindeks, motorverkope en die brandstofpys....more2minPlay
March 02, 2021Would the private sector invest in infrastructure?We know that infrastructure investment is the cornerstone of the government's reconstruction and recovery plan. We also know that the government does not have the money to finance it. The question is in what way the private sector can become involved in infrastructure investment. In some circles, there is the argument that it should be part of prescribed asset requirements, but the major asset managers and insurers prefer project financing. Last week, the Treasury proposed that Regulation 28 of the Pension Funds Act be amended to make infrastructure part of the asset classes in which pension funds can invest....more3minPlay
March 02, 2021Sal die privaatsektor infrastruktuur-investering finansier?Ons weet dat infrastruktuur-investering die hoeksteen is van die regering se heropbou en herstelplan. Ons weet ook dat die regering nie geld het om dit te finansier nie. Die vraag is op watter manier die die privaatsektor betrokke kan raak by infrastruktuur-investering. In sekere kringe is daar die argument dat dit deel moet wees van voorgeskrewe bate-vereistes, maar die groot batebestuurders en versekeraars verkies projekfinansiering. Verlede week het die Tesourie voorgestel dat Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse verander moet word om infrastruktuur deel te maak van die bateklasse waarin pensioenfondse kan belê....more3minPlay
March 01, 2021Fuel prices keep increasingFuel prices are on the rise. In January fuel became more expensive by between 40 cents and 43 cents per litre, in February by 81 cents per litre and further increases of between 55 cents and 65 cents are expected for March. It is a good thing and a bad thing... but remember to fill up before Wednesday....more2minPlay
March 01, 2021Brandstofpryse hou aan stygBrandstofpryse is aan die toeneem. In Januarie het dit met tussen 40 sent en 43 sent per liter duurder geword, in Februarie met 81 sent per liter en verder stygings van tussen 55 sent en 65 sent word vir Maartmaand verwag. Dit is 'n goeie en 'n slegte ding......more2minPlay
February 26, 2021Reaction to the Budget speechThe Minister of Finance's Budget Speech was analyzed and criticized by friend and foe yesterday and today's Minute gives a brief summary of the reaction....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.