Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
January 08, 2021Wie moet vir jou entstof betaal?Die entstof en 'n inentingsprogram teen die coronavirus was hierdie week in die nuus. Private mediese fondse het aangebied om te betaal vir entstof vir hulle 7.1 miljoen lede. Dan is daar ook voorgestel dat die mediese fondse vir nog 7.1 miljoen nie-lede kan betaal. Op sosiale media is mense omgekrap hieroor. Ek wil graag die ekonomie-konsep van private koste en sosiale koste gebruik om vir daardie mense 'n ander perspektief te gee. ...more2minPlay
January 07, 2021The world in 2030Earlier this week I talked about the economic outlook for 2021, but today I want to talk about what the world and the economy will look like in 10 years' time.Mauro Guillen of the Wharton Business School's new book, “2030,” explains what can happen, based on the trends we can see today. I listened to ʼn Indicator podcast about this and would like to tell you more about it....more3minPlay
January 07, 2021Die wêreld in 2030Ek het vroeer die week gesels oor die ekonomiese vooruitsigte vir 2021, maar maar vandag wil ek praat oor hoe die wêreld en die ekonomie oor 10 jaar gaan lyk.Mauro Guillen van die Wharton Besigheidskool se nuwe boek, “2030” verduidelik wat kan gebeur, gebaseer op die neigings wat ons vandag al kan sien. Ek het ʼn Indicator potgooi hieroor geluister en vertel graag meer daarvan....more3minPlay
January 06, 2021Increase in fuel pricesThe new year begins with an increase in the price of fuel. The price of 93 octane petrol increases by 43 cents today. A litre will now cost R14,69 compared to R15,84 a years ago. The price of 95 octane increases by 40 cents and the diesel price by 55 cents....more2minPlay
January 06, 2021Brandstofpryse stygDie nuwe jaar begin met ʼn styging in die brandstofprys. Die prys van 93 oktaan petrol styg vandag met 43 sent. ʼn Liter gaan nou R14,69 kos in vergelyking met R15,84 ʼn jaar gelede. Die prys van 95 oktaan styg met 40 sent en die dieselprys met 55 sent....more2minPlay
January 05, 2021Prospects for 2021One of the many things that 2020 has taught us, it is that one should make too many predictions at the beginning of a year. But then economists sometimes have to make weather forecasters look good, so here are some predictions for the year to come....more3minPlay
January 05, 2021Vooruitsigte vir 2021As daar een ding is wat 2020 ons geleer het, is dat mens nie aan die begin van ʼn jaar te veel dinge vooruit moet voorspel nie. Maar nou ja, partykeer is ekonome se rol om weervoorspellers goed te laat lyk, so hier is ʼn paar voorspellings vir die jaar wat kom....more3minPlay
January 04, 2021Where do we stand after 2020?I want to use this first episode of the new year to see where we stand after 2020....more3minPlay
January 04, 2021Waar staan ons na 2020?Ek wil hierdie eerste episode van die nuwe jaar gebruik om kyk waar ons staan na 2020....more3minPlay
December 18, 2020Afsluiting van 20202020 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Die Ekonomie Minuut gaan nou eers ʼn kort vakansie vat, maar ek belowe om volgende jaar terug te wees met al die nuus. Baie dankie vir almal wat so ver saam geluister het....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.