Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
May 26, 2026Moody's is positief oor onsIn Suid-Afrika is ons so gewoond om bekommerd te wees oor ekonomiese vooruitsigte dat ek half verbaas was to die kredietgraderingsagentskap Moody’s hulle vooruitsig virSuid-Afrika verander het van stabiel na positief. Mens wil vra of hulle seker is....more2minPlay
May 22, 2026Ekonomie in allesEk het al baie gepraat oor die impak van die oorlog tussen due VSA, Israel en Iran op die Suid-Afrikaanse ekonomie, en ons almal hou asem op vir die komende week serepokoersbesluit, maar daar is ook ander interessante ekonomie stories....more2minPlay
May 19, 2026Olie en rentekoerse knyptangEen week na my aanwysers episode en dinge lyk so bietjie meer onseker. Olie verhandel nou nader aan $110 per vat en die rand is nader aan die R16,60 omgewing. Die JSE endie goudprys is laer....more2minPlay
May 12, 2026Die aanwysers en die repokoersbesluit later die maandLuister na hoekom ek dink hulle nog een keer die repo onveranderd moet los....more3minPlay
May 08, 2026Stadiger groei in SjinaSjina het onlangs hulle ekonomiese groeiteiken vir die jaar aangekondig en vir die eerste keer in jare is dit laer as 5%. Sjina is ons enkele grootste uitvoerbestemming virhoofsaaklik mynbou- en landbouprodukte en as die wêreld se fabriek stadiger groei het dit gevolge vir ons uitvoer en ekonomiese groei....more2minPlay
May 05, 2026Olie en die brandstofprysDie week se brandstofprysverhogings is ʼn skok vir insetkoste en huishoudings se begrotings. Die groter bekommernis is dat 'n verlengde sluiting van die Straat van Hormuz nog nie ingeprys is nie....more3minPlay
May 04, 2026Wat word van top-presteerders?Spesifiek internasionale olimpiade medalje wenners in Wiskunde, Fisika en Rekenaarwetenskap? Hulle kans om 'n miljardêr te wees is 1500x beter as die gewone ou!...more3minPlay
April 28, 2026Groei sou genoeg weesVryheidsdag lei elke jaar tot nadenke onder die kommentariaat. Een artikel vra gister, Is dit hoe bevryding veronderstel was om te lyk? Dit maak die argunment datongelykheid, werkloosheid en mislukte dienslewering is ʼn vorm van strukturele geweld wat mense se waardigheid wegkalwe. Wat ek mis is die belangrike punt datSuid-Afrika se ekonomie het sedert 1994 te stadig gegroei vir bevryding....more3minPlay
April 24, 2026Die inflasiekoers styg 'n bietjie in MaartStatistieke Suid-Afrika het die afgelope week Maartmaand se inflasiesyfers bekend gemaak. Dit is nie onvanpas om dit te beskryf as die stilte voor die storm nie....more3minPlay
April 21, 2026Nog olie, die markteAmper twee weke nadat ʼn skietstilstand tussen die VSA en Iran aangekondig is, bly die uitkomste en die gevolge vir die ekonomie onduidelik....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.