Die ekonomie minuut

Die ekonomie van die Tour de France


Listen Later

Gister was maar net dag 3 van die Tour de France maar 22 spanne met 8 fietsryers elk is besig om my voor die TV vasgenael te hou. Elke dag se skof is ʼn groot besprekingpunt oor koffie op kantoor. Die Tour de France is amper 3500 kilometer, deur die meestal asemronde Italiaanse en Franse platteland. Daar is twee individuele tydtoetse, en die wedren gaan oor 7 bergpasse. Die vinnigste spoed wat nog gemeet is teen so bergpas af, is 106km per uur. Dit is ʼn skouspel, maar waar is die geld?

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sake Skool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners