Die ekonomie minuut

Die ekonomie van Valentynsdag


Listen Later

Met Valentynsdag agter die rug is dit nou veilig om iets daaroor te sê. Nie baie mense vra ekonome se raad oor die liefde nie, maar ons het eintlik verbasend baie daaroor te sê.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
* Foute en weglatings bly my eie. (Ons praat more weer oor beurtkrag, ekonomiese groeivooruitsigte en al die ander harde nuus)
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners