Die ekonomie minuut

Die fundamentele drywers van groei


Listen Later

In gister se episode het ek gepraat oor die komponente van totale besteding as ʼn drywers van ekonomiese groei en die vooruitsigte vir 2023. Dit is dalk die meer sikliese deel van groei en daar is meer fundamentele drywers om in ag te neem: groei kan in spesifieke sektore plaasvind, infrastruktuur en menslike kapitaal is drywers van groei, en sogenaamde instellings en “governance” maak saak. Hier is die vooruitsigte moeiliker om te peil.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners