
Sign up to save your podcasts
Or


Die graderingsagenskap, Fitch, het hierdie week gesê dat die belastinginkomste waarvoor die regering begroot optimisties is en dat die Minister moes begroot vir ʼn reddingsboei aan Transnet. Die vraag is nie soseer of hulle reg is nie, maar of ons bekommerd moet wees?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie graderingsagenskap, Fitch, het hierdie week gesê dat die belastinginkomste waarvoor die regering begroot optimisties is en dat die Minister moes begroot vir ʼn reddingsboei aan Transnet. Die vraag is nie soseer of hulle reg is nie, maar of ons bekommerd moet wees?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners