Die ekonomie minuut

Die gevare van 'n lae-groei lokval


Listen Later

Die Financial Mail het hierdie week ʼn goeie artikel oor hoe dit gaan in ʼn ekonomie wat teen net meer as 0% groei. Die slegte groei vooruitsigte word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid. Dit veroorsaak dat sakevertroue en investering laag is. ʼn Selfs groter kommer is die ekonomie se groeipotensiaal.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners