Die ekonomie minuut

Die goeie dele van die President se toespraak


Listen Later

President Ramaphosa het Donderdagaand die Parlement geopen namens die Regering van Nasionale Eenheid. Beleggers,kredietgraderingsagentskappe en selfs gewone Suid-Afrikaners het die rede gefynkam opsoek na leidrade dat ons nou op ʼn wenpad is. Soos met alles is daar ʼn good, bad en ugly en vandag wil ek oor die goeie aspekte praat

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners