Die ekonomie minuut

Die hoenders in...


Listen Later

Verlede jaar het die Minister van Handel en Nywerheid teen-stortingstariewe op ingevoerde hoendervleis opgehef om so die prys van ingevoerde hoender te verlaag en verbruikers wat gebuk gaan onder ʼn hoë voedselprysinflasie, te help. Nou doen plaaslike hoendervleisprodusente aansoek dat die tariewe weer ingestel moet word. Mens dink die vraagstuk is so eenvoudig soos, wil die Minister die bedryf of die verbruiker help, maar dit is meer ingewikkeld as dit.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners