Die ekonomie minuut

Die impak van beurtkrag op arbeidsmarkuitkomste


Listen Later

Gister was die 40ste dag in ʼn ry sonder beurtkrag. Daar is ʼn warm debat aan oor hoe Eskom dit regkry, maar ek het nie ʼn klinkklare antwoord nie en dink ook nie beurtkrag is iets van die verlede nie. Ek wil eerder gesels oor nuwe navorsing wat ondersoek instel na die impak van beurtkrag op die arbeidsmark.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners