Die ekonomie minuut

Die impak van beurtkrag op die landbousektor


Listen Later

Ons weet dat beurtkrag die hele ekonomie swaar tref, maar die laaste paar dae was die fokus op die landbou-sektor. Besproeiingsboere in die Noord-Kaap het ʼn beroep op die President gedoen om ʼn noodtoestand te verklaar en hoenderboere het gevra vir ʼn BTW nulkoers op hoenderprodukte. Die van ons wat nie in die bedryf is nie wonder dalk hoekom sulke stappe nodig geag word.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners