Die ekonomie minuut

Die impak van 'n ekonomiese krisis (Sri Lanka weergawe)


Listen Later

In Suid-Afrika praat ons maklik van ʼn ekonomiese krisis, maar wat gebeur wanneer ʼn land nie meer buitelandse skuld kan terugbetaal nie en inflasie bo 70% draai? In Sri Lanka kry jy nie meer poeiermelk vir jou tee nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners