
Sign up to save your podcasts
Or


Die Wêreldbank het verlede week ʼn verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie Wêreldbank het verlede week ʼn verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners