
Sign up to save your podcasts
Or


In die Paastyd herleef ons opnuut die kruisdood van Jesus, maar ook sy opstanding. Vir Nikodemus gaan dit gepaard met 'n geloofstryd. Kan hy sy posisie in die Sanhedrin prysgee om Jesus openlik te bely, of skuil hy vir die res van sy lewe onder die dekmantel van die nag? Die spelers is Richard van der Westhuizen, Lochner de Kock, Francois Stemmet, Ria Smit, Pietie Beyers en Charlie Bougeunon. Helena Hugo het die regie behartig.
By RSGIn die Paastyd herleef ons opnuut die kruisdood van Jesus, maar ook sy opstanding. Vir Nikodemus gaan dit gepaard met 'n geloofstryd. Kan hy sy posisie in die Sanhedrin prysgee om Jesus openlik te bely, of skuil hy vir die res van sy lewe onder die dekmantel van die nag? Die spelers is Richard van der Westhuizen, Lochner de Kock, Francois Stemmet, Ria Smit, Pietie Beyers en Charlie Bougeunon. Helena Hugo het die regie behartig.

18 Listeners

27,320 Listeners

47,363 Listeners

176 Listeners

1 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

118 Listeners

19,641 Listeners

1,311 Listeners

0 Listeners

3 Listeners

0 Listeners

0 Listeners