Die ekonomie minuut

Die loonrekening word al hoe groter


Listen Later

Die Begrotingsrede is al vergete, en ons is almal baie meer bekommerd oor rentekoerse, maar Suid-Afrika se fiskale uitdagings is nog daar. Ons weet dat die regering se groot en groeiende loonrekening ʼn bedreiging inhou vir die volhoubaarheid van die staatsfinansies en vanaf 1 April het staatsamptenare se salarisse met 4,7% gestyg. Dit klink beskeie, maar dit is nog vet in die vuur.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners