
Sign up to save your podcasts
Or


Die Minister van Finansies het gister middag sterk standpunt ingeneem en duidelik gemaak dat hy volhou met die proses van fiskale konsolidasie om die begrotingstekort en staatskuld te stabiliseer. Hy het feitlik niks gesê oor BTW verligting, die brandstofprys, ekstra befondsing vir onderwys of gesondheidsposte nie en het dit duidelik gemaak dat hy nie die 4,7% verhogingsaanbod wat die Departement van
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie Minister van Finansies het gister middag sterk standpunt ingeneem en duidelik gemaak dat hy volhou met die proses van fiskale konsolidasie om die begrotingstekort en staatskuld te stabiliseer. Hy het feitlik niks gesê oor BTW verligting, die brandstofprys, ekstra befondsing vir onderwys of gesondheidsposte nie en het dit duidelik gemaak dat hy nie die 4,7% verhogingsaanbod wat die Departement van
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners