Die ekonomie minuut

Die Minister skop vir die kantlyn


Listen Later

Die Minister van Finansies het al die bekommernisse oor die Begroting gesystap en gemaklik sy belastinginkomste bietjie verhoog, ruimte gehad om besteding so bietjie te verhoog, en om die begrotingstekort en staatskuld te bestuur. Dinge sou anders gelyk het as hy nie die R150 miljard rand van die wins op die goud- en buitelandse valuta-reserwes gehad het nie. Hierdie keer het hy die reddingsboei gevang.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners