
Sign up to save your podcasts
Or


Die Minister van Finansies lewer more die mini-begrotingsrede en daar is druk dat die syfers en die storie die optimisme oor die Regering van Nasionale Eenheid moet gestand doen. Die MTBPS gaan oor die drie-jaar rollende begroting en die Minister moet ons laat glo dat hy begrotingstekort en die staatskuld suksesvol kan konsolideer. Daar is al baie sinvolle goed gesê oor hoe sy belastinginkomste lyk, watter druk daar is vir besteding, hoe belangrik sy ekonomiese groei-vooruitskatting is ens. Maar die vraag om te vra of die RNE reg is om moeilike besluite te neem.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie Minister van Finansies lewer more die mini-begrotingsrede en daar is druk dat die syfers en die storie die optimisme oor die Regering van Nasionale Eenheid moet gestand doen. Die MTBPS gaan oor die drie-jaar rollende begroting en die Minister moet ons laat glo dat hy begrotingstekort en die staatskuld suksesvol kan konsolideer. Daar is al baie sinvolle goed gesê oor hoe sy belastinginkomste lyk, watter druk daar is vir besteding, hoe belangrik sy ekonomiese groei-vooruitskatting is ens. Maar die vraag om te vra of die RNE reg is om moeilike besluite te neem.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners