Die ekonomie minuut

Die nuwe "Business Ready" verslag


Listen Later

Ons almal hou van ʼn ranglys, van die tennis en rugby tot die ekonomie. Die Wêreldbank se jaarlikse “Doing Business” verslag was een van daardie wat ontleders en beleidmakers ʼn oog op gehou het. Dit was so belangrik dat daar druk was om die data te kook en die ranglys is in 2021 gestop, maar die Wêreldbank het nou ʼn nuwe “Business Ready” verslag bekend gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners