
Sign up to save your podcasts
Or


Die resultate van die kwartaallikse arbeidsmag-opname word vandag bekend gemaak en almal is bekommerd dat die werkloosheidkoers nog slegter gaan lyk. In die eerste kwartaal het dit volgens die eng definisie op 32,9% gestaan. Ek kan weer praat oor stadige ekonomie groei as gevolg van beurtkrag ens, maar net ʼn deel van Suid-Afrika se werkloosheidsprobleem is siklies. Die groter vraagstuk is die oorsake en oplossings vir die strukturele komponent van werkloosheid. ʼn Onlangse navorsingsartikel kyk juis na die onderbenutting van arbeid.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie resultate van die kwartaallikse arbeidsmag-opname word vandag bekend gemaak en almal is bekommerd dat die werkloosheidkoers nog slegter gaan lyk. In die eerste kwartaal het dit volgens die eng definisie op 32,9% gestaan. Ek kan weer praat oor stadige ekonomie groei as gevolg van beurtkrag ens, maar net ʼn deel van Suid-Afrika se werkloosheidsprobleem is siklies. Die groter vraagstuk is die oorsake en oplossings vir die strukturele komponent van werkloosheid. ʼn Onlangse navorsingsartikel kyk juis na die onderbenutting van arbeid.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners