Die ekonomie minuut

Die potensiële groeikoers is te laag


Listen Later

Ek het vroeër die week gesels oor watter elemente van totale besteding drywers kan wees van ekonomiese groei. Verbruiksbesteding, investering en owerheidsbesteding is op

die oomblik gedemp. ʼn Verwante vraag om te vra is hoe die groei sou lyk as al die positiewe dinge gebeur. Ekonome praat van die potensiële groeikoers.

Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners