Die ekonomie minuut

Die "principle-agent" probleem en die kabinetskommeling


Listen Later

Volgens media berigte gaan President Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners