Die ekonomie minuut

Die probleme van beleidsadvies


Listen Later

Die Internasionale Monetêre Fonds het verlede week in hulle sogenaamde artikel-IV verslag oor hulle lidlande die gevare uitgespel wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die gesig staar en beleidsvoorstelle gemaak. Die raad kom reg uit die handboek, maar help ons op die oomblik net mooi niks nie.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners