
Sign up to save your podcasts
Or


Die rand-dollar wisselkoers het die afgelope twee dae skerp verswak en ons almal wonder wat gaan aan. Daar was nie ʼn enkele sneller soos ʼn slegte aanwyser of uitspraak deur ʼn Minister wat dit veroorsaak het nie, maar daar is ʼn groot hoeveelheid strooi op hierdie kameel se rug.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie rand-dollar wisselkoers het die afgelope twee dae skerp verswak en ons almal wonder wat gaan aan. Daar was nie ʼn enkele sneller soos ʼn slegte aanwyser of uitspraak deur ʼn Minister wat dit veroorsaak het nie, maar daar is ʼn groot hoeveelheid strooi op hierdie kameel se rug.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

16 Listeners

1 Listeners