Die ekonomie minuut

Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dinge


Listen Later

Terwyl ons wag vir vanoggend se inflasiesyfer en hart vashou oor die olieprys net onder $100 per vat wil ek graag vinnig praat oor al die ander oorwegings rondom more se repokoersbesluit. Die basiese storie is dat die repokoers word gebruik om inflasie te beveg, maar ekonome het ook ander dinge ingedagte.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners