Die ekonomie minuut

Die staatsfinansies lyk okey.


Listen Later

Knap na die Begrotingsrede in Februarie het ontleders dinge begin uitwys was ʼn negatiewe impak kan hê op die Minister se syfers. ʼn Paar van hulle is die week terug in die nuus. Wat is die impak van die loonooreenkoms en hoe lyk belastinginvordering?

Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners