Die ekonomie minuut

Die staatsrede kom nie op 'n spreiblad nie


Listen Later

Dit is nie maklik om na die Staatsrede te luister nie. Die President praat oor baie dinge en gooi syfers rond. Klomp inisiatiewe word genoem, maar wat is nog idees en planne, en wat sit iewers vas in die pyplyn en wat lewer al resultate? In die plek van ʼn toespraak sou ek eerder ʼn geouditeerde Excel spreiblad wil sien wat alles presies uitspel, maar dit is nie hoe die politiek werk nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners