Die ekonomie minuut

Die stand van ons toestand (die elektrisiteitsweergawe)


Listen Later

Na ʼn week van fase ses beurtkrag is daar ʼn paar leidrade van waar ons staan met die elektrisiteitskrisis. Die Minister het ʼn plan vir die volgende ses maande, maar gelukkig is die privaatsektor self besig om in opwekking te belê.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners