Die ekonomie minuut

Die toekoms van werk, op Werkersdag


Listen Later

Tien jaar gelede het The Economist tydskrif ʼn spesiale verslag gehad oor die toekoms van werk. Dit het onder andere voorspel wat die waarskynlikheid is dat spesifieke werke deur robotte en kunsmatige intelligensie vervang sou word binne twee dekades. Mens kon maklik glo dat telebemarkers is in die moeilikheid, maar boekhouers en ouditeurs? Toe kom ChatGPT en skielik lyk die lys van werke wat bedreig word baie langer.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners