Die ekonomie minuut

Die verkiesing en ekonomiese beleid


Listen Later

Met minder as ʼn week oor voor die algemene verkiesing lyk dit of ontleders en die markte baie rustig is oor die uitkoms. Die uitslag is min of meer die ANC in koalisie met kleiner partye en redelike stabiliteit, of te wel meer van dieselfde. Dit is goed en sleg.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Ek het hierdie week 'n NWU prys ontvang vir my media-werk en dit is alles te danke aan die getroue luisteraars van Die Ekonomie Minuut. Baie dankie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners