
Sign up to save your podcasts
Or


Die week het begin met heelwat onsekerheid oor gebeure in die midde-ooste en wat dit vir wêreldmarkte kan inhou. Aan die einde van die week is die goudprys hoër, olieprys laer en die rand ʼn bietjie sterker teen die dollar. Daar was ook ʼn paar ander aanwysers van hoe die ekonomie vaar.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie week het begin met heelwat onsekerheid oor gebeure in die midde-ooste en wat dit vir wêreldmarkte kan inhou. Aan die einde van die week is die goudprys hoër, olieprys laer en die rand ʼn bietjie sterker teen die dollar. Daar was ook ʼn paar ander aanwysers van hoe die ekonomie vaar.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners