Die ekonomie minuut

Die wisselkoers, die verkiesing, en die MBK


Listen Later

Gister in die ry om te stem vra iemand my of die rand al begin val het. Dit is so dat sentiment, veral rondom ʼn verkiesing, ʼn rol kan speel, maar toe dink ek dit is dalk interessant om te praat oor die faktore wat die wisselkoers bepaal. Dit is nou nie hierdie week se veranderinge nie in die rand-dollar koers nie, maar die onderliggende, fundamentele drywers van die wisselkoers.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners