Die ekonomie minuut

Dink anders oor groei na Menseregtedag


Listen Later

Baie mense sal sê dat dit moeilik is om Menseregtedag te vier terwyl daar steeds soveel armoede en ongelykheid is. Daar is egter nog ʼn manier om na ʼn syfer soos ekonomiese groei te kyk, en so bietjie perspektief gee mens dalk net hoop.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners