Ekonome het verwag dat die ekonomie gaan inkrimp in die vierde kwartaal. Die Bloomberg konsensus was vir ʼn 0,4% inkrimping, maar gister het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak dat dit ʼn 1,3% inkrimping was, en dit is ʼn probleem.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.