Die ekonomie minuut

Dit is hoe 'n positiewe groei scenario lyk


Listen Later

Ek was gister by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se konferensie en deel graag ʼn paar van die interessante dinge wat ons daar gehoor het. Die Buro is redelik positief oor ekonomiese vooruitsigte vir volgende jaar. Hulle voorspel 2.2% ekonomiese groei in 2025 en baseer die optimisme op ʼn aantal positiewe ontwikkelings wat nou aan die gang is, soos verbeterde verbruikers en sakevertroue, laer inflasie en sterker rand. Hulle het ook ʼn skielike wegspring scenario bespreek vir as alles reg loop.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners