Die ekonomie minuut

Dit is toe 'n VSA-Sjina handelsoorlog


Listen Later

Vir die oomblik lyk dit of die krisis van President Trump se wederkerige tariewe afgeweer is. Dit lyk tog of die handelsoorlog wat tussen die VSA en Sjina gebroei het nou openlik geveg gaan word. Wat gebeur wanneer die wêreld se grootste verbruikersmark en die wêreld se grootste fabriek kwaad is vir mekaar?

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners