Ryk van Niekerk praat met Judey Pretorius, die stigter en eienaar van Biomedical Emporium. Dis 'n maatskappy wat produkte vir die farmaseutiese, kosmetiese en mediese toestelbedryf ontwikkel en vervaardig, wat spesialiseer in die behandeling van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie.