Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.
January 18, 2022Doen jou eie ding 18 Januarie 2022Ryk van Niekerk gesels met Dr. Dawie van der Heever oor sy produk wat in enige voertuig geïnstalleer kan word om te verhoed dat ‘n persoon wat gedrink het, die voertuig kan aanskakel....more23minPlay
December 21, 2021Doen jou eie ding 21 Desember 2021Vir baie klein ondernemings met beperkte begrotings kan die aanstelling van 'n finansiële hoof 'n onbereikbare droom wees. Louw Barnardt het hierdie tekortkoming raakgesien, en Outsourced CFO op die been gebring. Die maatskappy bied geoktrooieerde rekenmeesters en finansiële kenners aan ondernemings as konsultante vir 'n spesifieke hoeveelheid ure per week....more23minPlay
November 16, 2021Doen jou eie ding 16 November 2021Ryk van Niekerk praat met van Pieter du Plessis van GUDGU, wat suikervrye koeldrank-konsentraat vervaardig....more23minPlay
August 24, 2021Doen jou eie ding 24 Augustus 2021Ryk van Niekerk praat met die voormalige Springbok, Bryan Habana, oor sy onderneming, Paymenow....more27minPlay
June 22, 2021Doen jou eie ding 22 Junie 2021Ryk van Niekerk praat met Danie Crowther, mede-eienaar van Noah's Cheese op Clarence in dioe Vrystaat, oor sy pad as entrepreneur....more25minPlay
April 27, 2021Doen jou eie ding 27 April 2021Nick Dreyer praat oor sy onderneming, Veldskoen....more24minPlay
March 23, 2021Doen jou eie ding 23 Maart 2021Ryk van Niekerk praat met entrepreneur Jannie Underhay van Karoo Craft Breweries....more23minPlay
February 23, 2021Doen jou eie ding 23 Februarie 2021Ryk van Niekerk praat met Michelle du Plessis, die stigter en eienaar van The Macaroon Collection, oor haar pad as 'n entrepreneur....more26minPlay
December 22, 2020Doen jou eie ding 22 Desember 2020Ryk van Niekerk kyk na familiebesighede....more23minPlay
November 24, 2020Doen jou eie ding 24 November 2020Ryk van Niekerk praat met Lanie Lombard en Louis Steyn oor hulle onderneming, Karoo Farm Box, wat tydens die grendeltyd die lig gesien het....more21minPlay
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.