Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.
June 17, 2025Doen jou eie ding 17 Junie 2025Ryk van Niekerk praat met ButtaNutt se stigter en bestuurshoof, Antoine van Heerden....more20minPlay
May 27, 2025Doen jou eie ding 27 Mei 2025Ryk van Niekerk praat met Marthlé Smith, die eienaar van Kraak Beskuit. Sy is die wenner van RSG se eerste Bakgat-kompetisie....more22minPlay
May 20, 2025Doen jou eie ding 20 Mei 2025Ryk van Niekerk praat met Lize Mouton van Lize Mouton Collection, ‘n Suid-Afrikaanse handelsmerk wat in 2018 geskep is aan die voetheuwels van die Cederberg op 'n rooibosteeplaas. Die rooibosteeversameling vier haar liefde vir tee, en 'n lang familie-erfenis van rooibosboerdery....more23minPlay
April 29, 2025Doen jou eie ding 29 April 2025Ryk van Niekerk praat met Riana Richter, die mede-eienaar van Velvet and Home....more21minPlay
April 22, 2025Doen jou eie ding 22 April 2025Jòvan Pienaar, die eienaar van Conqueror Wes-Kaap, vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te pluk....more21minPlay
April 15, 2025Doen jou eie ding 15 April 2025Clarissa Carsten, die eienaar van Springbok Gasteplaas en Clarissa Carsten Specialized Services, gesels oor haar besighede en haar planne vir die toekoms....more21minPlay
March 25, 2025Doen jou eie ding 25 Maart 2025Ryk van Niekerk praat met Chanté Venter, stigter en bestuurshoof van Wise Move, wat bekend is as die Uber vir verhuisers. Hulle bied 'n eenvoudige, doeltreffende en betroubare manier vir kliënte om verhuisingsdienste aanlyn te bespreek....more21minPlay
March 18, 2025Doen jou eie ding 18 Maart 2025Ryk van Niekerk praat met Hans Knoesen, eienaar van Camel Milk South Africa....more22minPlay
February 25, 2025Doen jou eie ding 25 Februarie 2025Ryk van Niekerk praat met Jorgina Heugh, eienaar van Adore Her by G, 'n onderneming wat bekostigbare, gehalte wimpers en plaknaels bied....more22minPlay
February 18, 2025Doen jou eie ding 18 Februarie 2025Ryk van Niekerk praat met Jeremy Arries, die eienaar van Silver Solutions. Hulle lewer 'n wye reeks dienste, wat strek van konstruksie en instandhouding tot die uithuur van toerusting. Jeremy het op die ouderdom van 13 sy ouerhuis verlaat om 'n lewe van dwelmmisbruik en bendegeweld te ontsnap. Vandag is hy 'n suksesvolle entrepreneur....more23minPlay
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.