Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.
January 28, 2025Doen jou eie ding 28 Januarie 2025Ryk van Niekerk praat met Johann Rabie van Bike Addict. Hulle verkoop fietsprodukte van vooraanstaande handelsmerke....more21minPlay
January 21, 2025Doen jou eie ding 21 Januarie 2025Ryk van Niekerk praat met sportjoernalis Jody Hendricks. Hy is die eienaar van Studio Market, 'n geriefswinkel in Stanleylaan in Johannesburg....more25minPlay
December 31, 2024Doen jou eie ding 31 Desember 2024Heruitsending: Ryk van Niekerk praat met Sheldon Tatchell, die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop....more20minPlay
December 24, 2024Doen jou eie ding 24 Desember 2024Ryk van Niekerk praat met Johan Gouws, die skrywer van YOUR ULTIMATE PERSONAL FINANCE GUIDE....more20minPlay
December 17, 2024Doen jou eie ding 17 Desember 2024Tinus de Jager praat met Hermanus Gerber, medestigter van ABEOD, en een van die 2024 Xero Beautiful Business Fund-wenners....more22minPlay
November 19, 2024Doen jou eie ding 19 November 2024Ryk van Niekerk praat met Francois Theron, medestigter en bestuurshoof van The Sox Factory, wat sokkies vervaardig....more25minPlay
October 29, 2024Doen jou eie ding 29 Oktober 2024Ryk van Niekerk praat met Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, die eerste gas-verwarmde warmbad (hot tub) in Suid-Afrika, wat nie net energiedoeltreffend is nie, maar ook omgewingsvriendelik. Sy en haar man, Emile, besit die besigheid....more20minPlay
October 22, 2024Doen jou eie ding 22 Oktober 2024Ryk van Niekerk praat Alita du Plessis, stigter van Purple Carrot. Hulle vervaardig en verkoop hoë kwaliteit juweliersware. Sy het 'n tekort aan plaaslike verskaffers van ontwerper vlekvrye staaljuweliersware in Suid-Afrika raakgesien, en toe besluit om Purple Carrot te begin....more23minPlay
October 15, 2024Doen jou eie ding 15 Oktober 2024Ryk van Niekerk praat met Basil Williams, medestigter en besturende direkteur van Herbal View, ’n kruiemaatskappy tussen die Stellenbosch-berge. Basil en sy sakevennoot (en suster), Caroline Williams, het die besigheid in 1998 begin as 'n gemeenskapsinisiatief vir werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Vandag is dit 'n 5ha-kruiemaatskappy in Stellenbosch....more23minPlay
September 24, 2024Doen jou eie ding 24 September 2024Tinus de Jager praat met Erika Bester, skrywer en stigter van Fire Quill Publishing....more23minPlay
FAQs about Doen jou eie ding:How many episodes does Doen jou eie ding have?The podcast currently has 194 episodes available.