Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme.
Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.