Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
November 27, 2024Nood-wiskunde‘n Tienjarige seun van Wisconsin in die VSA het die 911-noodnommer gebel sodat hulkle hom kan help met sy wiskundehuiswerk. Die 911-operateur kon nie per foon help nie, toe gaan ‘n adjunk-balju...more2minPlay
November 26, 2024Êrens oorsee 26 November 2024Nikki Crossan vertel vir Martelize Brink van die lewe en kos in Mexiko....more10minPlay
November 26, 2024Is jy verslaaf aan kunsmatige intelligensie?Kunsmatige Intelligensie is skaars met ons, of daar is al mense wat verslaaf geraak het aan die gesprekke wat hulle met KI-geselsbotte voer. In Amerika het ma ’n regsgeding teen Character.AI begin nadat haar tienerseun glo daaraan verslaaf geraak en later selfdood gepleeg het. Wat is die gevaartekens van KI-verslawing? Mariska Spoormaker praat hieroor met Nelson Mandela Universiteit se prof. Darelle van Greunen van die Sentrum vir Gemeenskapstegnologie....more8minPlay
November 26, 2024Ard Matthews en Tanya van GraanArd Matthews en Tanya van Graan vertel hoe hulle as paartjie bymekaar gekom het, en van Ard se eerste Afrikaanse lied, Die Rede, wat Tanya saam met hom sing....more9minPlay
November 26, 20247 lopies en 13 jaar in krieketIvoorkus het die eerste internasionale manskrieketspan geword wat slegs enkelsyfer lopies in ‘n T20- wedstryd kon aanteken. Hulle het 7 lopies teen Nigerië gekry. Dan het het Vaibhav Suryavanshi op 13 die jongste speler geword om ’n IPL-kontrak te kry. Hy gaan vir die Rajasthan Royals speel....more2minPlay
November 25, 2024Beoordeling by katskoueLeonard Ferreira vertel vir Martelize Brink van katskoue, en hoe die beoordeling daar plaasvind. Leonard teel katte, reël skoue en is gekwalifiseer om alle katrasse te beoordeel....more10minPlay
November 25, 2024Helen se uithou en aanhouHelen Stalmeester werk al bykans 30 jaar in 'n bekende hoekkafee in die Kaapse Noordelike voorstede. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoekom sy steeds na soveel jare uithou en aanhou, haar swaarkry grootworddae, en wat sy by haar oorlede ma geleer het....more6minPlay
November 25, 2024SpeelgoedbiblioteekLize Marais vertel vir Martelize Brink van haar speelgoedbiblioteek, waar speelgoed vir twee weke op ‘n slag uitgeneem kan word. Hier is dit nie so bekend nie, maar die konsep is algemeen in ander lande....more7minPlay
November 25, 2024Man probeer homself uit weermag eetIn Suid-Korea het ‘n man ’n jaar opgeskorte vonnis gekry omdat hy diensplig probeer vermy het, deur opsetlik soveel te eet dat hy obees is en ver weg van gevaar ontplooi kan word....more2minPlay
November 22, 2024Chardonnay in SAAndré Morgenthal vertel vir Martelize Brink hoe Chardonnay-stokkies die land ingekom het, die style wat hier te kry is, en wat die Chardonnay-stigting doen....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.