Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
October 15, 2024Jamestown Erfenismuseum open deureHaidee Muller-Isaacs gesels met Chrisben February oor die eerste fase van die Jamestown Museum in die 100 jaar oue Rynse Ou Skoolsaal. Sy het gaan loer hoe die planne vir die museum vorder. Die eerste fase is in September bekendgestel....more9minPlay
October 15, 2024Heuning se aromaHeuningsommelier Natasha Lyon praat oor heuning se kleur, aroma en voorkoms....more9minPlay
October 15, 2024Honde met 'n CVIn China moet honde en katte met CV’s aansoek doen vir werk by dierekafees. Mense betaal toegang tot die kafees om interaksie met die diere te hê. Vir die diere is daar kos, maar dit is ook ‘n plek waar diere opgepas word, terwyl hulle eienaars by die werk is....more2minPlay
October 14, 2024VoëlkyketiketDr. Hanneline Smit-Robinson van Birdlife SA vertel vir Martelize Brink van die moets en moenies om voëls en ander voëlkykers in ag te neem....more11minPlay
October 14, 2024Wat is ‘n slimdorpie?Wie het al gehoor van neo-ruralism, direk vertaal as neo-landelikheid? In leketaal opgesom kom dit neer op ‘n sogenaamde slim dorpie in ’n landelike gebied, wat al die voordele van ’n stad bied. In ander lande het sulke soort neo-landelike ontwikkelings al jare gelede begin posvat, maar in Suid-Afrika het dit eers later ingeskop danksy die grendelperiodes en mense wat van die huis af begin werk het. Een so ’n slimdorpie is die Crossways Farm Village buite Gqeberha. Mariska Spoormaker het met dr. Chris Mulder, skepper van die dorpie, gepraat....more8minPlay
October 14, 2024Heuning se kleur en aromaHeuningsommelier Natasha Lyon praat oor heuning se kleur, aroma en voorkoms....more10minPlay
October 14, 2024Crocs vir hondeCrocs stel later vandeesmaand skoene vir honde bekend. Dit sal in twee kleure beskikbaar wees, en vir die eienaars sal daar ook skoene in daardie kleure beskikbaar wees....more2minPlay
October 11, 2024360 Speseryroete - Deel 55Hetta van Deventer – Terblanche vertel vir Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete die verhaal van vinkel....more9minPlay
October 11, 2024Natasha Lyon- Heuning sommelierNatasha Lyon vertel vir Martelize Brink hoe dit gekom het dat sy in Italië kwalifiseer het as Afrika se enigste heuning sommelier met die kwalifikasie....more10minPlay
October 11, 2024Tannie Anna en haar OesterbaaiOp die eerste dag van die Tjokka-voetslaanuitdaging tussen Kaap St. Francis en Oesterbaai, het Mariska Spoormaker vir tannie Anna raakgeloop. Haar pa het in 1956 ’n gedeelte van sy melkplaas verkoop sodat die kusdorpie, Oesterbaai, ontwikkel kon word....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.