Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
October 11, 2024Afgedank oor 'n huwelikDie Vatikaan bank het twee werknemers afgedank omdat hulle getrou het. Sedert Mei vanjaar het die bank ‘n beleid dat werknemers nie met mekaar getroud mag wees nie....more2minPlay
October 10, 2024Petrus de Beer - 'n Gesteelde viool vind sy pad terug.Petrus de Beer vertel vir Martelize Brink hoe hy sy 128 jaar oue viool terug gekry het, na dit 2 jaar gelede gesteel is. Hy het die viool by sy ma gekry en op die herdenking van haar geboortedag het hy dit terug gekry....more7minPlay
October 10, 2024Dr. Ria Smit - Voorkomende geneeskundeDr. Ria Smit gesels met Martelize Brink in Jonk oor voorkomende geneeskunde en siftingstoetse spesifiek gerig op vroue....more8minPlay
October 10, 2024Nuwe grens vir Italië en SwitserlandDie bakens vir die grens tussen Italië en Switserland in die Alpe is gletsers en sneeuvelde. Met die gletsers wat smelt het die twee lande nou op ‘n nuwe grens ooreengekom....more2minPlay
October 10, 2024Wie is Riana Scheepers?Haidee Muller-Isaacs gesels met Riana Scheepers om die mens agter die skrywer te leer ken....more8minPlay
October 09, 2024Pink trees for PaulineAdri Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor liedjieskryf en fondsinsameling ter ondersteuning van mense met kanker....more8minPlay
October 09, 2024Grabouw se musiekjuffrouHaidee Muller-Isaacs gesels met Betsie Ryke almombekend as juffrou Betsie daar op Grabouw. Sy gesels oor musiekopleiding vir plaaskinders...more9minPlay
October 09, 2024Wat doen Mensa?Dr. Karen Nel vertel vir Martelize Brink van Mensa, die grootste en oudste hoë IK-vereniging ter wêreld....more11minPlay
October 09, 2024'n Boom uit 1 000 jaar oue saad’n Boom, wat uit ‘n 1 000 jaar oue saad gegroei het, het na 14 jaar nog nie geblom nie. Die spesie is andersins uitgesterf. Toetse wys dat die boom medisinale eienskappe het, en heel moontlik gebruik is om ‘n medisinale balsem te maak waarna daar in historiese tekste verwys word....more2minPlay
October 08, 2024Êrens oorsee 8 Oktober 2024Mark Murray vertel van die lewe in Florida in die VSA. Dis die stilte, kort voor orkaan Milton, die tweede orkaan in twee weke, hulle bereik....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.