Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
October 04, 2024Hedda Gabler en die musiek vir die produksieRolanda Marais en Charl-Johan Lingenfelder vertel van die produksie, Hedda Gabler, waar die karakter praat sonder om haar woorde te filter, en Charl-Johan vertel van die musiek wat die dramaturg vir sy produksies voorskryf....more7minPlay
October 04, 2024Asem deur die oorLynthia Julius en Danie Marais gesels hulle Woordfees-produksie, Asem deur die oor....more15minPlay
October 04, 2024Coffee Snobs se Trein na Pretoria by WoordfeesVernette Wessels gesels oor die Coffee Snobs se musiek, en vertel van Trein na Pretoria, hulle produksie by die Toyota US Woordfees....more4minPlay
October 03, 2024Theunis Strydom skryf boek oor CapitecTheunis Strydom vertel van sy pad met Capitec as kliënt, en die proses om sy nuwe boek, Capitec: Stryd met die grotes, te skryf....more7minPlay
October 03, 2024Pietman Geldenhuys se kreatiewe ideesPietman Geldenhuys vertel hoe hy nugter ‘n dronkrol aangepak het, en hoe hy sy kreatiewe idees op die pad vasvang....more9minPlay
October 03, 2024Botaniese kuns op StellenboschAnnerie Senekal vertel van die botaniese kuns- en fotografie-uitstalling wat vanjaar te sien is by die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin....more8minPlay
October 03, 2024Antoinette Kellermann en Chris van Niekerk by WoordfeesAntoinette Kellermann en Chris van Niekerk gesels oor die uitdagings wat die tragikomedie, Die Stoele, bied en hoe hulle mekaar se vangnet is op die verhoog....more7minPlay
October 03, 2024Babette Viljoen en Olga Leonard by WoordfeesBabette Viljoen en Olga Leonard vertel vir Martelize Brink en Johan Rademan van hulle woordkunsproduksie met gedigtoonsettings, vertellings en film oor die werk van Olga Kirsch....more6minPlay
October 02, 2024Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren se kookboekeIsabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren vertel van hul vegan-kookboek, Skepselkos, en hoe hul oor twee vastelande te werk gegaan het om die opvolg van hulle 2023 Gourmand World Cookbook Awards wenboek, Daar’s ‘n Vegan op my Verandah, saam te stel....more11minPlay
October 02, 2024Frieda van den Heever by die WoordfeesFrieda van den Heever gesels oor haar ervaring met die dood, en die invloed wat dit op haar werk het. Sy praat oor musiek, haar album, Spoorsny, en die digbundel, Die lewe is ‘n asem lank....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.